Lea Michele

Lea Michele
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lea Michele Sarfati
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lea Michele (gebore 29 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente New Year's Eve (2011) en Legends of Oz: Dorothy's Return (2013), en in die televisiereekse Glee (2009) en Scream Queens (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy